Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Eagles View

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bruno Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Fish Eagles View
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mark T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark T

Beuatiful view and a wonderful sense of space.

The house is clean and well furnished with 4 generous bedrooms with comfortable beds and a nice well stocked kitchen. The best part has to be the stoep overlooking the dam with a nice braai area, dinner table, couch, and dipping pool. There are no roads or other houses visible from the balcony, just the view of the bush and the dam. Bruno was helpful and we had no issues during our stay. The only thing to be aware of is that there is a very spotty cell reception in the house if you care about that at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fish Eagles View se terugvoer

Thank you Mark for your kind words. Waiting for star link so w we can have some proper cell reception and wifi.
Regards Bruno

Fish Eagles View
Andre V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Gesin met klein kinders

Kan nie moeg gekyk raak aan die uitsig.

Rustig met 'n fantastiese uitsig. Swembad is heerlik. Offgrid beteken geen beurtkrag, ons kon met gemak al ons take uitvoer deur die naweek. Gebou self kort bietjie aandag. Klein bietjie aandag kan gegee word vir kinder/kleuter veiligheid op die stoep maar ons het dit maak werk. Hierdie is diamant wat net bietjie gepoets moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelene V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelene V
Saam met vriende

Een woord: awesome!

Dit was die mooiste plek wat ek nog by gebly het in die Noordwes. Netjies, skoon, veilig en privaat - alles wat jy nodig het is daar. Sal definitief weer daar gaan bly - kan dit aanbeveel vir enige iemand wat 'n ontspannende naweek of langer nodig het. En die uitsig is net ongelooflik! En die splash pool is 'n bonus in die Noordwes-hitte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 86, Plot 220 Lindleyspoort, Bojanala, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d35fd6aa63088e8759487f1ddf6155a624c83ffe791c80d37fe5da6376d1a9ba0ac42b964b7bb7ed2809a41cc9cb149c6df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Portion 86 Plot 220 Lindleyspoort 2835 Noordwes 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.505777220045 26.681108159022
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem