Fish Hoek Bay Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fish Hoek Bay Apartment is 'n selfsorgwoonstel wat hoog teen 'n skuinste in Vishoek skuil en is naby een van Kaapstad se mees gewilde gesinstrande. Die woonstel is pragtig versier met oorspronklike kunswerke.

Daar is slaapplek vir 6 gaste en die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel het 'n groot balkon met 'n braai, hangmat en 'n asemrowende uitsig oor die see en op die berg. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie by die see.

Beperkte beskikbaarheid vanaf 16 tot 23 Desember met vertrek op 24 Desember.

Slaapplek

'n Bespreking by Fish Hoek Bay Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fish Hoek Bay Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za