LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Courtyard Living | LekkeSlaap
+6

Courtyard Living

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Courtyard Living
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
John C - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en ek sal weer gaan.

Ons is vriendelik ontvang deur Bridget en sy het ons toegelaat om met ons volwasse kinders en kleinseun te kuier en te braai tot laat in die aand. Alles was netjies en die groot stort heerlik. 'n Klein goedkoop mikrogolfoond kan help om koue kos weer warm te kry, maar verder was alles baie aangenaam. Ons sal weer daar oorslaap.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrington-weg 7, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkMGQ0OWFmLTY3YTgtNDZjMC05YzI2LTRhODFkMjRkN2M4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 7 Harrington Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.127974 18.402557
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!