Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Erf 133 van die 1777 Vaaldamplaas, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam bied selfsorgverblyf en is op 'n klein plaas op die oewer van die Vaaldam in Oranjeville.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 12 en beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die derde kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Die vierde kamer het 3 enkelbeddens. Elke kamer het toegang tot 'n privaat badkamer en 'n privaat ingang wat na buite lei. Daar is ook 'n dubbelbed in die sitarea waar ekstra gaste kan slaap.

Die kombuis is goed toegerus met 2 yskaste, 'n gasoond, stoof, mikrogolfoond en ander basiese toebehore vir selfsorgdoeleindes. Die eetarea en sitarea langsaan lei na 'n onderdakstoep met 'n onderdak-braai-area en 'n lieflike uitsig oor die dam. Diere met maniere is welkom.

Gaste mag hulle eie jetski's en visvangtoerusting saambring. Gaste sal ook nou en dan wild soos sebras, volstruise en bleksbokke in die omgewing sien.

Slaapplek

’n Bespreking by Fish Tales - Gem of the Vaal Dam sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 44 resensies vir Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Erf 133 van die 1777 Vaaldamplaas, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Gaste dink Fish Tales - Gem of the Vaal Dam het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Erf 133 van die 1777 Vaaldamplaas, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46cbf6ae9246e65925cfe4bd2aab368234cb7174750f05e3a15b6e4bd4fbb284f8a1e68fdbb26f51602f8d8abe7ea3120e2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 12) 44 5 1 5 Portion 133 of the 1777 Vaaldam Farm Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -26.927194444444 28.171861111111