Struisbaai Akkommodasie by Fish Tales House | LekkeSlaap
+35

Fish Tales House

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Patrysweg 31, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Fish Tales Fishing Charters in Struisbaai bied selfsorgverblyf en visvangtoere gedurende seker maande. Doe verblyf het 'n 280 grade-uitsig oor die see en op die berge.

Daar is 1 huis met slaapplek vir 8 gaste. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die derde slaapkamer het 2 dubbelstapelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad en toegang tot 'n aparte toilet.

Die huis het 'n goed toegeruste kombuis met 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Verder is daar 'n oopplan-leefarea met ingeboude braaigeriewe en 'n musiekoutomaat.

Gaste het ook toegang tot 'n swembad en buitebraai-areas op die perseel. Daar is parkeerplek voor en agter die huis. Daar is oorgenoeg parkeerplek vir 'n boot en daar is geslotekringtelevisie-kameras wat oor die parkeerplek uitkyk. Gratis WiFi en Netflix is beskikbaar.

Die perseel is ook naby 'n paar restaurante, 'n kruidenierswinkel en die strand. Gaste kan gedurende sekere maande van die jaar 'n visvangtoer bestel teen 'n ekstra koste, wat lokaas, toerusting en 'n ervare skippergids insluit. Die huis self het ook 'n vis-skoonmaakstasie vir die gaste se gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Fish Tales House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Fish Tales House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Patrysweg 31, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fish Tales House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Patrysweg 31, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2W7SHdRpEP8ArRqr3CM4hYej4xDJ2CS6Hf08Am5VOvr3gxUwXX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 250  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 31 Patrys Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-18:00 17:00 -34.799323841681 20.041803062561
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za