LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fisherman Cottage | LekkeSlaap
+17

Fisherman Cottage

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Fisherman Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Robbie S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Robbie S
Saam met vriende

Moes verblyf verkort a.g.v. Covid 19.

Die huis het aandag nodig. Tuin was onnet. Die bed het gewankel. Een van die stoofplate werk nie. Geen TV of WiFi.

Fisherman Cottage's terugvoer

Dear Robert, I trust your relatives got back safely after the Covid 19 isolation announcements. Thank you for drawing our attention to the points you mention, we rely on honest feedback to improve and maintain comfort for our guests. With regards to the WiFi / TV, our listing specifically states that these are not available at the cottage so I trust you were aware of this before booking.
Stay well.
Alex

Fisherman Cottage
Andre L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met vriende

'n Stukkie hemel op aarde.

Perfekte ligging. Reeds ons volgende kuier daar bespreek.

Fisherman Cottage's terugvoer

Thank you Andre. See you over the Easter weekend.

Fisherman Cottage
Martina T - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martina T
Saam met vriende

Lieflike huis met pragtige uitsig! Die kamers is ruim en skoon, en die kombuis het alles wat jy nodig het. Ons sal beslis weer kom!

Lieflike huis met pragtige uitsigte op die lagoon! Die kamers is ruim en skoon met kwaliteit beddegoed en handdoeke, en die kombuis het alles wat jy sal benodig (met groot 'n yskas-vrieskas en gasstoof). Die leefarea is ook ruim met 'n lekker groot tafel. Vanaf die stoep (met braaiplek) kan jy flaminke en ander voëls bekyk oor die lagoon. Dit was heerlik en die huisie skep 'n baie gesellige atmosfeer. Ons sal beslis weer kom!

Graham R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham R
Saam met vriende

My idee van 'n huisie by die see.

Perfek. Many thanks to Alex, it was amazing.

Lynn W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn W
Gesin met klein kinders

A most enjoyable weekend in every way.

A pleasure to deal with such accommodating friendly hosts who went the extra mile to please. The cottage is in a wonderful position, home from home. Will return, for sure.

Fisherman Cottage's terugvoer

Many thanks Lynn. I am so pleased you enjoyed your stay and look forward to hosting you and your family again .

Fisherman Cottage
Hayley M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley M

This place is absolutely amazing.

I absolutely loved this cottage. Cozy, clean and beautiful. I will definitely be booking it again.

Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 26, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAUPN8EkkUkEMZajuR8eaO4G2mOWF5Y6XicnR3yfXRjbTj5IuVJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 26 River Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.778099373018 18.151622913388
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!