Fisherman's Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fisherman’s Cottage is net 450 m van die strand af in Hondeklipbaai en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste.

Die kothuis is op 'n ommuurde landgoed geleë en het 2 slaapkamers met en suite-storte. Elke kamer het enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Linne, handdoeke, duvets en warm komberse word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n Snappy Chef, gasstoof, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n kaggel is beskikbaar.

Die kothuis het 'n stoep met 'n see-uitsig. Verder is daar braaigeriewe buite en veilige parkeerplek op die perseel. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Fisherman's Cottage is stapafstand vanaf restaurante, winkels en 'n kroeg.

Slaapplek

'n Bespreking by Fisherman's Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fisherman's Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za