Fishermans Watch Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fishermans Watch Cottage is 'n moderne, kompakte selfsorg-tuinwoonstel op die eienaar se perseel, maar met 'n privaat ingang. Die kothuis is aan die kant van die berg met toegang via 'n stel trappe wat redelik maklik is om te klim.

Fishermans Watch Cottage is in die mooi Suidelike Skiereiland en is net 'n kort ent se ry vanaf Kaapstad. Die kothuis het pragtige uitsigte oor die Blouvlag-Viskhoekstrand, die see en op die berge.

Die kothuis het 1 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n wasmasjien, 'n kookplaat en oond, mikrogolf en yskas. Die sitarea het 'n HD-satelliet-TV en volle DStv. WiFi is ook beskikbaar.

Daar is 'n stil, klein, en beskutte vermaakarea wat oor die see uitkyk en die inheemse tuin. Die verblyf bied 'n wegbreek weg van die stad se gedruis en die stilte word net verbreek deur die brekende golwe.

Die gashere, George en Barbara bly op die perseel, maar gaste het tog privaatheid. George is 'n gekwalifiseerde wyngids en is bereid, teen 'n klein fooi, om gaste te vergesel op enige reis na die wynstreke om seker te maak dat hul die meeste van die ervaring ervaar. Barbara is ook hoogs gekwalifiseerd in haar vakgebied van toerisme en geografie, met uitgebreide plaaslike kennis.

Slaapplek

'n Bespreking by Fishermans Watch Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fishermans Watch Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za