LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fisherman's Watch | LekkeSlaap
+19

Fisherman's Watch

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highway 34, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R695 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Fisherman's Watch is teen die berg in Vishoek geleë en het 'n uitstekende uitsig oor die Blouvlagstrand. Dit is aan die pragtige Suidelike Skiereiland met 'n uitsig oor Valsbaai en net 'n entjie se ry van Kaapstad af.

Dit is 'n moderne selfsorgtuinwoonstel met 'n aparte ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, die sitarea het 'n enkelslaapbank, die en suite-badkamer het 'n stort, en die kombuis is goed toegerus en sluit 'n wasmasjien, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas in. WiFi en 'n volledige DStv-kanale en Showmax is beskikbaar.

Daar is 'n klein beskutte kuierarea met 'n uitsig oor die see en die hoofsaaklike inheemse tuin. Die stilte word slegs deur die branders verbreek. Die strand is net 10 minute se stap ver of 5 minute se ry ver.

Die eienaars woon op die perseel en alhoewel gaste privaatheid het, gesels hulle graag met internasionale en plaaslike gaste en hulle kan unieke ervaringe aanbeveel. Een van die eienaars is 'n gekwalifiseerde wyngids met uitstekende kennis van die plaaslike wynroetes. Hy is bereid om, teen 'n klein fooi, gaste op enige reis na die wynstreke te vergesel om seker te maak dat hulle ervaring onvergeetlik is. Die ander eienaar is ook hoogs gekwalifiseerd in haar vakgebied van toerisme en geografie, en spog met uitstekend plaaslike kennis.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, fietsry, voëlkyk, swem, bergfietsry en swem in.

Slaapplek

’n Bespreking by Fisherman's Watch sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Fisherman's Watch
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Highway 34, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fisherman's Watch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R695
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R695
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highway 34, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAksv6P199PWiNbhvK3JhCNaGPxPceT0Pq9foN27tWsjTlyI1bSV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695  per nag, vir 3 mense 6 5 1 5 34 Highway Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.143887 18.433941
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!