LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Five A Morris | LekkeSlaap
+12

Five A Morris

B&B
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morris-straat Oos 5A, Naby Nash-weg, Woodmead, 2157, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Five A Morris is teenaan die Sandspruitrivier in die verskuilde woonbuurt, Woodmead, in Sandton geleë. Geniet die stil en rustige omgewing en uiterste gemak met maklike toegang tot die Westelike Ompad en die Pretoria Hoofweg.

Ons het nou ook 'n volledige bystandskragopwekker. Ons bied gaste 'n keuse van "Executive", Superieure of Standaard-suites, 'n oornagkamer, die Hippo of Crocodile-kamer, elkeen met uitsigte oor die rivier. Elke kamer het volle DStv, onbeperkte WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt kan geniet word in die eetkamer, buite langs die swembad of in die tuin. Daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Die besigheidsparke in Woodmead, Sunninghill, Sandton en Rivonia sowel as Rivonia City is binne maklike bereik. Die Sunninghill Hospitaal, Netcare Waterfall City, verskeie winkelsentrums en hope doendinge is slegs minute se ry ver.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Five A Morris
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Morris-straat Oos 5A, Naby Nash-weg, Woodmead, 2157, Gauteng
  • Gaste dink Five A Morris het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morris-straat Oos 5A, Naby Nash-weg, Woodmead, 2157, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2YzJkNmIxLTgyYzYtNGQ1Ny1iNTEyLWVjYTk4Zjg2YjI5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 5A Morris Street East Off Nash Road 2157 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.044262002762 28.067858219147
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!