Five Acres Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Five Acres Guest House is net 10 minute van Kimberley se geskiedkundige middedorp af en bied gerieflike verblyf met 'n plattelandse ligging in groot, rustige en lowerryke tuine omring deur groot bome.

Al die kamers is in die tuin geleë en het hul eie ingange. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek van die straat af naby die kamers. Die verblyf bestaan uit enkel- en dubbelkamers en 'n gesinskamer. Al die kamers is en suite en van die kamers het basiese selfsorgopsies. 'n Volledige Engelse ontbyt word in die eetkamer met 'n uitsig oor die tuin voorgesit. Geriewe en dienste sluit lugversorging, verwarmers, elektriese komberse, TV's in al die kamers, internetbankgeriewe, toegang tot rekenaar-, WiFi, faks- en e-posgeriewe, tee- en koffiemaakgeriewe in al die kamers, lughawependeldienste en toerbesprekings in.

Die gastehuis het 3 gemeenskaplike braai-areas en 'n swembad. Dit is troeteldiervriendelik solank honde ten alle tye aan 'n leiband is. 'n Klein skoonmaakfooi word per troeteldier gehef.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Five Acres Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R960 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false