Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Five O'clock Zen Boutique Guest House

Gastehuis
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2024 tot 31 Mrt 2024.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louisa-weg 19, Celtisdal, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R2 370 R1 659 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Five O'clock Zen Boutique Guest House bied B&B-verblyf en is op ’n kleinhoewe in die hartjie van Centurion. Hierdie gastehuis is naby winkelsentrums, restaurante, besighede en ander geriewe in die area.

Verblyf word in verskeie individueel versierde kamers gebied, wat elk plek vir tussen 2 en 4 gaste het. Elke kamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is geriewe soos lugversorging, ’n slim-TV met ’n DStv-app en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt is ingesluit en word in die etenskamer of in die binnehof bedien. Ander heerlike etes kan teen verskeie koste bestel word en dit word deur die sjef voorberei. Die gastehuis bied gratis WiFi, ’n gastesitkamer met ’n kaggel, ’n goed versorgde tuin, braaigeriewe en ’n swembad.

Wasgoeddienste en veilige parkeerplek is by die gastehuis beskikbaar. Five O'clock Zen Boutique Guest House is ongeveer 33 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en 52 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Five O'clock Zen Boutique Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Louisa-weg 19, Celtisdal, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Five O'clock Zen Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 370
R2 370 R1 659
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 370
R2 370 R1 659
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louisa-weg 19, Celtisdal, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d0a894017fe453157b661be6db25c0dbb301317967e802902d952aa09e14b31bc51808fed9f9116333307348d1f3d476c0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 370 nouVanaf R1 659 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 19 Louisa Road Celtisdal 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.867406885863 28.13661202762