by Flamboyant Guesthouse | LekkeSlaap
+104

Flamboyant Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamboyant-straat 5, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die gerieflike Flamboyant Guesthouse is bekoorlik en sentraal geleë in Bela-Bela. Dié ouwêreldse en aardse gastehuis spog met oorwelfde ingange en ongekunstelde afwerkings, en bied gaste 'n eksentrieke, tog huislike, atmosfeer.

Verblyf by Flamboyant Guesthouse word in 9 uniek versierde kamers aangebied. Daar is dubbel-, 2-enkelbed- en vierpersoonskamers. 'n Opsionele ontbyt word teen ekstra koste in die eetarea voorgesit. Die gastehuis het ook 'n plonspoel en parkeerplek op die perseel.

Die Flamboyant Annex beskik oor 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 5 en 7 gaste. Elke eenheid het basiese toebehore en 'n braai-area.

Flamboyant Guesthouse is minder as 5 minute se ry vanaf Forever Resort, die sakekern en restaurante. Flamboyant Annex is 'n entjie se stap vanaf die dorp en Forever Resort.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir Flamboyant Guesthouse
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Flamboyant-straat 5, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Flamboyant Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamboyant-straat 5, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA305f08067ca5ab6333b38542b8ecf263224493faddb09d9327d128194e885d2fde7a24a6408a4fd34ea30cf305975ed3703b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680  per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 5 Flamboyant Street Bela-Bela 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -24.874770042326 28.29034991475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem