Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamboyant Holiday Flats

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 McKenzie Straat, St. Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R833 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

St Lucia, tuiste van die Flamboyant Selfsorg Vakansiewoonstelle, en Suid-Afrika se eerste en grootste natuurlike Wêreld Erfenisgebied, iSimangaliso Vleilandpark.

Ons is in 'n veilige kompleks in die hoofstraat van St Lucia, McKenziestraat geleë en binne loopafstand vanaf alle winkels, restaurante en geriewe.

Ons een- en tweeslaapkamerwoonstelle is toegerus met lugversorging, volledige DStv, swembad, braaigeriewe en toesluitmotorhuis.

Besienswaardighede in die omgewing: ongerepte strande, bootritte op die meer om seekoeie en krokodille waar te neem, 'n voëlparadys, en St Lucia bied ook uitstekende diepseehengel, asook die wildreservate Cape Vidal, iMfolozi en Hluhluwe.

Elke eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis, lugversorging, volle DStv, toesluitgarage, kluis vir jou waardevolle besittings, braaigeriewe en 'n swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 41 resensies vir Flamboyant Holiday Flats
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • 69 McKenzie Straat, St. Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Flamboyant Holiday Flats het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R833
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R833
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 McKenzie Straat, St. Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdd2684add7a7bd0d0f5f05cbb4d90f6ed515be8ea3f0b917631989486aa8c3fa7f06a56079cb70d0658b74320bb50abe178?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R833 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 69 McKenzie Street St Lucia Estuary 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -28.376307346184 32.411910295486