Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamingo Close

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Otto Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir Flamingo Close
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rina C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina C
Saam met vriende

Ons het net by Flamingo Close geslaap en was bedags uit.

Die Protea Eenheid waar ons tuisgegaan het, was netjies en aangenaam. Net die trappe was onverwags en dit word nie in die advertensie en fotos aangedui nie. Mense met knieprobleme kan hiermee onkant gevang word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D
Enkelreisiger

Puik.

Puik waarde vir geld.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamingo Close se terugvoer

Thank you, Sandra. Much appreciated. Have a great day. Regards. Otto

Flamingo Close
Georg R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georg R
Besigheidsreis

Baie Goed!

Baie skoon en netjiese verblyf, met gemaklike beddens. Ek het my verblyf baie geniet en die eienaar is super vriendelik, ek sal definitief weer daar tuis gaan op 'n volgende sakereis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

In vergelyking met ander kamers in dieselfde bekostigbaarheidsgroep is hierdie een verreweg bo almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik.

Baie lekker gekuier, maar die trappe aan die buitekant om by die kamer uit te kom, kan 'n probleem wees, veral as dit nog nat ook is, soos dit in ons geval was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en baie lekker gekuier.

Die enigtse nadeel wat dalk nie op alle besoekers van toepassing is nie, is dat die kamers net van buite af bereik kan word, nadat jy met 'n steil stel trappe opgeklim het. In ons geval het dit nog gereën ook en die trappe was nat, so ons moes baie versigtig klim om nie te gly nie. Andersins was daar geen ander probleme nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi skoon en netjies. Geleë naby alles. Veilig.

Dit was baie lekker om daar te bly. Sal vir seker weer daar slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda M
Enkelreisiger

Het baie lekker gebly. Omgewing lekker stil en rustig.

Verblyf was baie netjies en waarde vir geld om daar te bly. Baie sentraal. Sal weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mokgatla M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mokgatla M
Enkelreisiger

Great place.

Beautiful décor and very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S
Gesin met klein kinders

Stil omgewing.

Heerlike stil area maar nogsteeds binne bereik van alles. Sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en ontspannende atmosfeer wat die verblyf aangenaam maak.

Hou aan met die goeie diens, ons sal definitief weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamingo Close se terugvoer

Baie dankie Riaan.
Waardeer dit. Voorspoed.
Groete Otto

Flamingo Close
Johan C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Enkelreisiger

Great stay, great location, beautiful accomodation.

Wonderful place to stay, great location close to Rosendal park with all the birds. Great decor in room and in the little garden. Recommend this place very strongly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamingo Close se terugvoer

Thank you kindly Johan.
I appreciate your great review.
Travel safe.
Kind regards, Otto.

Flamingo Close
Joey S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is verwelkom deur die aangename eienaar. Wat 'n netjiese plekkie met al die nodige geriewe waaarvoor ons kon vra.

Dit is 'n pragtige stil netjiese plekkie om in te bly en verseker die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 Star - loved every minute that we spent there.

It was clean, beautiful room and view. Host very nice and had a good chat as well. Cannot complain about anything - just want to go back for sure, thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamingo Close se terugvoer

Thank you so much for your great review Andre.
Much appreciated.

Flamingo Close
Euleen G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Euleen G
Gesin met tieners

Netjies, goed toegerus.

Netjies, skoon en alles wat mens nodig het is daar. En dis naby groot winkelsentrum wat gerieflik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging en baie netjiese verblyf.

Werklik waarde vir geld, goeie ligging en baie netjiese eenheid. Trappe bietjie van 'n probleem, veral met nat weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamingo Close se terugvoer

Baie dankie vir die positive terugvoering, Frans.
Waardeer. Voorspoed.
Groete, Otto.

Flamingo Close
Leane B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leane B
Enkelreisiger

Baie mooi en gemaklik.

Mooi plek and die uitsig is net so mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamingo Close se terugvoer

Thank you kindly for your great review, Leane.
Much appreciated.
Kind regards, Otto.

Flamingo Close
Bettie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het so lekker gekuier in die rustige en veilige omgewing.

Alles in die huis is uiters verwelkomend en stylvol. Het selfs ons eie braaiplekkie gehad. Fantastiese ligging en veilige omgewing. Dankie Otto dat jy ons tuis laat voel het in julle pragtige plekkie. Ons sal vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamingo Close se terugvoer

Baie dankie Beattie.
Ek is bly julle was tevrede. Ek waardeer dit baie.
Hoop om julle weer te sien. Voorspoed.
Groete, Otto.

Flamingo Close
Belinda F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Beste in die geweste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunita W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunita W

Ek en my tiener dogter het oorgebly vir 2 nagte. Dit was baie rustig en die skoonheid was 'n heerlike verrassing. Die dam teen sonsondergang met die eende gee 'n anderwêreldse skoonheid en vrede.

Die woonstel was kraakvars en skoon met alles wat jy nodig het en meer. Dit was so heerlik om naby al die plekke te wees waar ek moes wees. Dankie ook vir julle vriendelike ontvangs. Sal beslis weer soontoe kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamingo Close se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi en wonderlik terugvoering.
Ek waardeer dit baie.
Groete, Otto.

Flamingo Close
Shirreen S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shirreen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Alles is in orde. Sal weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G
Enkelreisiger

Skoon, goeie bed, linne en goed toegerus.

Ek is vriendelik ontvang deur die eienaar. 'n Lus vir die oog, buite en binne die eenheid. Die binnehof is privaat en gemaklik en keurig uitgelê. Alle kombuis- en braaibenodighede is daar, gerieflike eenheid, ruim badkamer en die elektriese handdoekreëling is heerlik gerieflik in die winter. Vinnige Wi-fi konneksie. Sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamingo Close se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlik terugvoering.
Waardeer dit baie.
Groete, Otto

Flamingo Close
Willie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Host very friendly and always prepared to assist and help you if you need any assistance. Will definitely in future make use of the facilities. Close to shops etc. Nice place to rest, especially enjoyed the walk in the park and visit to the dam with ducks and lot of different birds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamingo Close se terugvoer

Baie dankie, Willie, vir jou wonderlike terugvoering.
Waardeer dit baie.
Groete, Otto

Flamingo Close
Hannelie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Enkelreisiger

Baie netjies.

Goed geleë. Naby N1 en groot winkelsentrums.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamingo Close se terugvoer

Vreeskik baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Hannelie.
Waardeer dit baie.
Groete, Otto

Flamingo Close
Josef D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef D
Gesin met klein kinders

Netjies en stil.

Lekker gerus by Flamingo. Ontvangs was vriendelik. Sal weer daar gaan rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamingo Close se terugvoer

Thank you kindly for your positive feedback, Josef.
Much appreciated. Kind regards, Otto.

Flamingo Close
Dalien V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dalien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf is luuks en ongelooflike waarde vir geld.

Daar is baie ekstras voorsien wat 'n mens nie gewoonlik in hierdie tipe akkommodasie kry. Die omgewing is rustig en 'n mens voel veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Saam met vriende

Uitmuntend.

Dit was baie netjies. Sal graag saam met my man ook daar kom bly, maar omdat ons van ver kom, wil ek partykeer my Yorkie saambring vir 'n bad en skeer. Sy is baie rustig, blaf ook nie. Sal net graag wil weet of ek haar mag saambring. Hoor graag van julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamingo Close se terugvoer

Hallo Hanneli.
Baie dankie vir jou wonderlike boodskap.
Laat my asb weet wanneer jy met jou Yorkie will kom kuier.
Ek is seker ons kan iets reel vir julle.
Voorspoed.
Groete Otto

Flamingo Close
Liesl M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Ligging is great.

Ons was vir 5 nagte daar en die plekke is mooi. Daar is verskillende plekkies beskikbaar. Ons s'n het nie 'n kombuis gehad. Vir naweekverblyf sal ek die plek wat ons gehad het aanbeveel, maar dit raak 'n bietjie klein vir 5 dae. Kliëntediens is goed. Die eienaar wil altyd jou verblyf vergemaklik. Lekker naby die winkels en in 'n veilige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa N
Besigheidsreis

Very nice and comfortable.

Only thing was not enough hot water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arinda L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arinda L
Besigheidsreis

Gerieflik en netjies.

Baie netjiese kamer en badkamer met alles wat jy nodig het. Privaat en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mdumiseni S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mdumiseni S
Enkelreisiger

I felt at home, it was a wonderful apartment and the management was very friendly and welcoming.

Thank you for the great hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Birgit G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Birgit G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would definitely go again.

Value for money and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-singel 2A, Rosendal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda7395c91fdca2b43d0ae380db347e06e15068eb083445f4025d4994c39901a59136516047b8cfd24282ad6045b4b74e3fab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 2A Flamingo Close Rosendal 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.866816580723 18.644452448934
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem