Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamingo Close

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-singel 2A, Rosendal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R760 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Flamingo Close bied 3 moderne woonstelle in Rosendal, Bellville.

Elke woonstel het 'n privaat ingang en is heeltemal privaat. Zebra Place is geskik vir 3 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank in die sitkamer, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuis met 'n vierplaat-gasstoof, 'n mikrogolf, ketel, lugbraaier en 'n broodrooster. Verder is daar 'n platskerm-TV met die DStv-familiepakket, Netflix en YouTube. Daar is ook WiFi, lugversorging en 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n werksarea vir sakereisigers.

Die Guinea Fowl-woonstel is geskik vir 4 gaste en het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n uittrekbed vir 2 gaste in die sitkamer en 'n badkamer met 'n stort en bad. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n tweeplaat-induksiestoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, lugbraaier en 'n yskas-vrieskas. Daar is 'n Weber-braai en eetgerei.

Die Protea Suite is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar 'n TV met Netflix en YouTube, lugversorging, 'n kluis en 'n buite-area.

Al die eenhede het koffie, suiker, melk, seep, sjampoe en haardroërs. Daar is elektriese komberse vir die winter. Rugsteunkrag voorsien krag aan die TV en WiFi tydens kragonderbrekings.

Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Aktiwiteite in die area sluit voëlkyk, wynproe, gholf en fietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir Flamingo Close
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Flamingo-singel 2A, Rosendal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Flamingo Close het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-singel 2A, Rosendal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda7395c91fdca2b43d0ae380db347e06e15068eb083445f4025d4994c39901a59136516047b8cfd24282ad6045b4b74e3fab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 2A Flamingo Close Rosendal 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.866816580723 18.644452448934