Flamingo Rest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Flamingo Rest bied selfsorgverblyf in Fourways wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers. Flamingo Rest is baie sentraal naby Montecasino met restaurante, kroeë en verskeie winkels geleë. Dit is ook naby die Gautrein-stasie, sowel as naby die sakesentrum van Fourways, Sandton en Bryanston.

Verblyf word aangebied in ruim, gemaklike en privaat selfsorg-tuinkothuise, elkeen met en 'n suite-badkamer, 'n ten volle toegeruste kombuisie, geriewe en 'n klein sitkamer-area wat na 'n privaat stoep lei wat oor die tuin uitkyk. Al die kamers het gratis WiFi.

Alle gaste het toegang tot die swembad en buite-kroeg en -sitarea. Daar is 'n gas- en houtskool braai, gimnasium en 'n speelarea vir kinders. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien en 'n wasgoeddiens kan teen ekstra koste voorsien word.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Flamingo Rest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R620 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za