Flamingo Views

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Flamingo Views is 'n voëlkykersparadys aan die oewer van die Bergrivier, 4 km vanaf Velddrif se middedorp. Die tuinwoonstel is gerieflik ingerig en is op 'n residensiële eiendom waar die eienaars ook woon.

Die tuinwoonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n alkoof, aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n oopplan-kombuisie en -sitkamer met 'n uitsig oor die rivier en ryk voëllewe. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en 'n ketel toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel het 'n privaat stoep en braai-area waar gaste lekker kan ontspan. Daar is parkeerplek op die perseel. Die eiendom is 2,1 km vanaf Bokkomlaan met 'n restaurant en kafees.

Slaapplek

'n Bespreking by Flamingo Views sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Flamingo Views gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false