Flat at Sea Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af. Geldig vanaf 1 Sep 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Flat at Sea Self-catering is 'n eenslaapkamerwoonstel in Mosselbaai Gholflandgoed.

Dié woonstel het 1 dubbelbed en daar is 'n stort in die badkamer. Linne word voorsien. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond, en al die breekware wat jy nodig het. En daar is lugversorging in die sitkamer wat oopmaak op 'n groot stoep met gedeeltelike see-uitsigte.

Mosselbaai bied verskeie doendinge, soos gholf, staproetes, die Bartolomeu Dias Museum, en die Garden Route Casino.

Slaapplek

'n Bespreking by Flat at Sea Self-catering sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Flat At Sea Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R570 R513 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af. Geldig vanaf 1 Sep 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false