Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flat On Old Main Road

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg 30, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Flat On Old Main Road is in Onrus, ongeveer 7 km van die kusdorp Hermanus geleë. Die eenheid is perfek vir 'n paartjie of enkelreisigers wat opsoek is na 'n rustige wegbreek.

Die woonstel is op die boonste verdieping geleë en het 'n privaat ingang met 'n oopplan-leefarea en gemaklike slaapplek vir 2 volwassenes of 'n enkelpersoon. Akkommodasie in die woonstel bestaan uit 'n koningingrootte-bed met 'n badkamer met 'n stort oor bad, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n kombuisie met die nodige geriewe soos 'n mikrogolf, yskas, oond en breekware en eetgerei.

Die trappe buite lei na die houtdek met 'n klein tafeltjie en stoele vir gaste. Braaigeriewe is beskikbaar en voertuie mag snags op die perseel parkeer word aangesien die hekke ter wille van veiligheid gesluit word.

Flat On Old Main Road is in die middel van Onrus en is 2 minute se stap na die strandmeer en 10 minute se stap vanaf die strand en Milkwood Restaurant.

Slaapplek

’n Bespreking by Flat On Old Main Road sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 80 resensies vir Flat On Old Main Road
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Jaar gelys 9

Ligging

  • Ou Hoofweg 30, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Flat On Old Main Road het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Onrus Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg 30, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiYzk5YjUxLWMwMWMtNDFhZS05OGU2LWM2YmJlOGFhYTQzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 30 Old Main Road Onrusrivier 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.413180905018 19.174991548061
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem