Fleetwood On Sea 21

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fleetwood on Sea is in Umhlanga geleë en bied gehalte-verblyf vir ’n gesin of groep vriende. Die verblyf spog met direkte toegang tot die strand en is binne maklike bereik van verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Eenheid 21 is op die tweede verdieping en het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Elke kamer het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer, een het ’n bad, toilet en wasbak en die ander een 2 het ’n stort, toilet en wasbak. Die derde kamer en badkamer het nie 'n seeuitsig nie.

Die oopplan-kombuis is toegerus met selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die leefarea het gemaklike banke en ’n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ’n eetarea met oorgenoeg sitplek asook gratis WiFi.

Twee van die 3 kamers en die leefarea lei na ’n balkon met ’n pragtige see-uitsig en privaat braaigeriewe.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig.

Slaapplek

'n Bespreking by Fleetwood On Sea 21 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fleetwood On Sea 21 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 023 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false