Fleetwood On Sea 30

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fleetwood On Sea 30 is in Umhlanga en bied gehalteverblyf, ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Dit spog met direkte toegang tot die strand en is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié eenheid is op die derde verdieping en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 1 en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en die ander met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die leefarea het gemaklike banke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste saam maaltye kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die 2 slaapkamers en die leefkamer bied toegang tot 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig en privaat braaigeriewe.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig.

Slaapplek

'n Bespreking by Fleetwood On Sea 30 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fleetwood On Sea 30 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 298 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false