LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fleetwood On Sea 30 | LekkeSlaap
+11

Fleetwood On Sea 30

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Rook is streng verbode in die huis.
- Geen matriek- of studentegroepe word toegelaat tydens Rage-matriekvakansie nie.
- Geen partytjies word op die perseel toegelaat nie, soos per die raad van direkteure.

Daar is 3 motorhuise beskikbaar teen 'n addisionele koste van R150 per dag en is onderhewig aan beskikbaarheid. Let asseblief daarop dat die motorhuise nie kan sluit nie.

'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n bykomende koste, en dieselfde dagdienste moet voor 10:00 gereël word.

Daar is 'n hysbak in die gebou.

Bababedjies is beskikbaar teen R60 per dag.

'n Ekstra fooi word gehef vir wasgoed vir 1 nag se verblyf.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 479
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 479
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 479
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 50, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAkgFfK533pmbJA1CXjYm8nfu2Szp7JNd2Salf5AvgjtqM0Bm5u?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 479  per nag (plek vir 6) 50 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.7200008 31.0900011
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!