Fleetwood On Sea 31

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fleetwood On Sea is in Umhlanga en bied gehalte-verblyf wat ideaal vir 'n gesin of groep vriende is. Dit bied direkte toegang tot die strand en is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Eenheid 31 is op die derde verdieping, beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die een badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak, en die ander een het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n hoekie in die leefarea met 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die leefarea het gemaklike banke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n eetarea met genoeg sitplek. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die 2 slaapkamers en die leefarea lei na 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig en privaat braaigeriewe.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel vir 1 voertuig.

Slaapplek

'n Bespreking by Fleetwood On Sea 31 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fleetwood On Sea 31 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 298 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]