Umhlanga Akkommodasie by Fleetwood On Sea 42 | LekkeSlaap
+13

Fleetwood On Sea 42

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 50 , Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 540 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Fleetwood on Sea is in Umhlanga geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit het direkte toegang tot die strand en is ook naby winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters.

Eenheid 42 is op die vierde verdieping en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die 1 badkamer het 'n stort, toilet en wasbak, en die ander het 'n bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n eetarea met oorgenoeg sitplek en WiFi is beskikbaar.

Die kamers en die leefarea lei na die stoep met 'n pragtige see-uitsig en privaat braaigeriewe.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en kuierarea. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is 1 aangewese parkeerplek per eenheid.

Slaapplek

’n Bespreking by Fleetwood On Sea 42 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Lagoonrylaan 50 , Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 540
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 540
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 50 , Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkaYQmh1QJ3ns5n2JudC1fyu2f2lMwYkpBm8PO1XcqWBeLYehSF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 540  per nag (plek vir 4) 50 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.7200008 31.0900011
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za