Fleetwood On Sea 52

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fleetwood On Sea 52 is in Umhlanga en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Daar is direkte toegang tot die strand en is binne maklike bereik van verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Eenheid 52 is op die vyfde verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort óf 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die leefarea het gemaklike banke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n eetarea met genoeg sitplek. Gaste het toegang tot WiFi.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en vermaaklikheidsarea. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel met 1 parkeerplek per woonstel.

Slaapplek

'n Bespreking by Fleetwood On Sea 52 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fleetwood On Sea 52 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 660 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false