Fleetwood On Sea Nr 32
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 24 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Erika S - Feb 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Erika S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Heerlike tyd by die see, net jammer van Umhlanga Sands se musiek wat oorverdowend voor woonstel was.
Baie dankie vir heerlike tyd by die see. Riekie by ontvangs was so vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was baie netjies en goed toegerus. Die skoonmaakdiens was ook puik. Die musiek en vermaak van Umhlanga Sands was werklik onaangenaam en uiters onbedagsaam. Nadat daar met hulle gaan praat is, het hulle dit effens sagter gesit, maar het die vreedsaamheid van die see se klanke versuur. Die stoep en die geniet van die see was egter wonderlik. Baie dankie.
Armin K - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Armin K
Gesin met tieners
Baie goed.
Elke eenheid het 'n see-uitsig met a ruim stoep met braaigeriewe daarop wat die verskil maak tussen hierdie kompleks en andere. Dit alleen maak jou vakansie-ondervinding eenvoudig puik. Dit wil voorkom of die algehele onderhoud van die gebou effens agteruit gaan. Eenheid 32 se sitkamerstel moet vervang word. Dit is oud, gebruik en nie meer skoon nie. Dit ten spyt, sal ek weer daar bespreek. Was dit nie vir die sitkamerstel nie het eenheid Nr 32 5 sterre in al die kategorieë verwerf. ’n Ander plek se aktiwiteite rondom hulle swembad kan dalk vir ...
Sien meer
Haneke se Terugvoer
Beste Armin, baie dankie vir jou baie sterre en positiewe terugvoer. Ons sal aandag skenk aan die sitkamerstel. Ons hoop om jou weer te sien by Fleetwood on sea. Vriendelike groete, Haneke.
Fleetwood On Sea Nr 32
Cicile R - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Cicile R
Gesin met klein kinders
Fantasties - waarde vir jou geld.
Ons is hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die eenheid was baie netjies, is baie goed toegerus en was daagliks skoongemaak. Die kompleks is naby die winkelsentrums en bied gratis vervoer van en na die winkelsentrums aan. Ons het elke oomblik van ons verblyf geniet. Baie dankie vir julle gasvryheid!
Haneke se Terugvoer
Beste Cicile. Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Waardeer die baie sterre.
Fleetwood On Sea Nr 32
Lenore L - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Lenore L
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie aangenaam.
Ons seun is in 'n rolstoel. Kon voor woonstel parkeer. Hy kon al die geriewe gemaklik gebruik. Baie huislik en gerieflik.
Haneke se Terugvoer
Beste Lenore.
Baie dankie vir die baie sterre en mooi terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete Haneke
Fleetwood On Sea Nr 32
Pieter M - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Pieter M
Gesin met tieners
Baie lekker en rustig. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.
Baie netjies. Ligging is baie goed. Die gebou kort egter aandag.
Marike C - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marike C
Gesin met klein kinders
We enjoyed our stay at Fleetwood On Sea.
A sea view with a large terrace and braai facilities. Also a huge swimming pool in the complex and safe parking near your unit. Clean rooms with a modern look and domestic serviced every day. I will recommend unit 32 to anyone who hasn't stayed there before. Really worth the while and we had a great holiday. See you soon again!
Gerhard V - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Gerhard V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Akkommodasie het voldoen aan al ons verwagtinge.
Ligging reg langs promenade is overbeterlik teen prys. Binne loopafstand van hoofstrand en verskeie resturante. Die eenheid is ruim en goed ingerig (behalwe vir beperkte DStv kanale). Eenheid het groot balkon met baie goeie see-uitsig en tuinmeubels wat kuiertjie langs die braaidrom wat ook verkaf word baie lekker maak. Sekuriteit is goed en veilige parkering is ingesluit by tarief. Personeel, van ontvangs tot skoonmaakdienste, is baie vriendelik en behulpsaam.
Haneke se Terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoering en die baie sterre. Hoop om julle weer te sien.
Fleetwood On Sea Nr 32
Charl J - Feb 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Charl J
Enkelreisiger
Setting is perfek geleë.
No. 32 kort dringend 'n upgrade. Dit is veels te duur vir wat binne is. Verf, goeie skoonmaak en updated badkamers vir hierdie prys is noodsaaklik. Aircon vents baie vuil. Pragtige kompleks, maar soek dringend aandag.
Haneke se Terugvoer
Liewe Charl, baie dankie vir jou kommentaar. Fleetwood On Sea neem kennis en sal dringend aandag gee aan jou terugvoering. Ons streef daarna om ons gaste te alle tye tevrede en gelukkig te hou.
Vriendelike groete
Haneke Coetzee
Fleetwood On Sea Nr 32
Leonette A - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Leonette A
Saam met vriende
Was perfek vir wat ons nodig gehad het!
Presies waarna ons gesoek het. Die gebou aan die buitekant kort aandag, maar binne was alles perfek, netjies en skoon. Sal beslis weer daar bly.
Haneke se Terugvoer
Liewe Leonette,
Baie dankie vir die baie sterre, dit word opreg waardeer.
Groete
Haneke Coetzee
Fleetwood On Sea Nr 32
Annatjie B - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Annatjie B
Besigheidsreis
Fantasies, skoon en smaakvol.
Dankie vir 'n mooi skoon eenheid. Goeie diens en ontvangs. Ons was regtig privaat en het die Spur naby ons eenheid en ander eetplekke geniet. Ons beveel hierdie eenheid aan en sal weer van dit gebruik maak vorentoe.
Haneke se Terugvoer
Liewe Annatjie,
Baie dankie vir die pragtige kommentaar. Ons vertrou dat ons in die toekoms weer vir julle van diens kan wees. Groete
Haneke Coetzee
Fleetwood On Sea Nr 32
Carien B - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Carien B
Gesin met klein kinders
Heerlik gerus en gekuier hiér!
Baie netjiese en gerieflike selfsorgeenheid wat daagliks gediens word. Baie ruim met groot stoep en see-uitsig, reg langs Umhlanga Sands. Vriendelike en hulpvaardige ontvangsdames. Baie sentraal geleë en stapafstand van winkels en restaurante af. Ons sal beslis weer in die toekoms daar wil gaan bly!
Haneke se Terugvoer
Liewe Carien,
Baie dankie vir die baie sterre en mooi kommentaar, dit word opreg waardeer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelike Umhlanga-groete.
Haneke Coetzee
Fleetwood On Sea Nr 32
Yogesh P - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Yogesh P
Gesin met klein kinders
Excellent location and peaceful.
The place is perfectly located and very neat. The only issue I had is that more attention needs to be made towards maintenance. The place definitely needs a painting on the outside.
Leilani K - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Leilani K
Gesin met klein kinders
Aangename verblyf.
Baie netjiese eenheid. Het als gehad wat nodig was.
Had a very pleasant stay.
Very neat unit. Had everything that we needed.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Haneke se Terugvoer
Dear Leilani, thank you so much for taking the time to submit a lovely review. Please come again, we would love to welcome you back anytime in the future.
Best regards,
Haneke Coetzee
Fleetwood On Sea Nr 32
Morne O - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Morne O
Saam met eggenoot/lewensmaat
Lekker.
Lekker plek. 100% in terme van diens.
Great.
Great place, 100% in terms of service.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Pieter J - Jun 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Pieter J
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uitstekende ligging.
Kompleks het dringend 'n verf nodig. Eenheid 32: Meubels en afwerking oud en afgeleef. Woonkamer sitstel kort 'n was. Het baie lekker gebly, maar basiese onderhoud word agterweë gelaat.
Frik V - Sep 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Frik V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie lekker gebly.
Sien sterre.
Chris R - Sep 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Chris R
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie lekker en naby die see.
Goed geprys en wel geleë!
Iris - Sep 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Iris
Besigheidsreis
Goed geleë op Umhlanga se promenade.
Die gebou kort 'n opknapping, maar is baie goed geleë en ek sal terugkeer.
Very well situated on the promenade of Umhlanga.
The building needs a refurb, but is very well positioned and I will return.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Rudi J - Dec 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Rudi J
Saam met eggenoot/lewensmaat
Lekker.
As dit my plek was sou ek net meer gereeld instandhouding doen (bv. verf) ensovoorts.
Bill N - Nov 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Bill N
Saam met eggenoot/lewensmaat
Site great but at that price I expect much more attention to detail and comfort.
Staff, both office and working, were great. Most areas were spotlessly clean. Pool great. Pool furniture not so clean. Could not sleep with noisy aircon working. Where was washing m/c? Maids will wash, but are not as gentle as we are. Why only 5 each of kitchen / dining items? The place is 2 bedroom so some sharing was needed. The "security" locks on sliding doors are ridiculously inadequate, especially on the lounge door. Not even a key required.
Jackie D - Oct 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jackie D
Saam met vriende
Teleurgesteld.
Woonstel mure kort verf, daar was 'n waterlek of iets en dit lyk sleg in die hoofslaapkamer. Die mure lyk vuil alhoewel hulle nie is nie. Julle noem dat daar twee lugversorgde slaapkamers is, dis nonsens, daar is 'n sentrale lugversorger in die gang. Die stoep, tafels, stoele was vuil en vol stof, dit was seker skoongemaak 'n dag of twee terug, maar verseker nie die oggend wat ons daar opgedaag het nie. Die "lounger" se kussing is gebrand (het 'n gat in) en dis vol stof alhoewel dit binne in die huis lê. Daar was geen mat onder die koffietafel ...
Sien meer
Haneke se Terugvoer
Beste Jackie,
Sien meer
Fleetwood on Sea se bestuur en personeel neem alle negatiewe resensies baie ernstig op en ek kan jou verseker dat daar na al jou klagtes gekyk sal word. Fleetwood on Sea is 'n baie gewilde vakansiebestemming, wat feitlik die hele jaar vol bespreek is. Ek kan met sekerheid sê dat die woonstel nie "toe" gestaan het soos aangedui in jou resensie nie. Umhlanga Rocks het 'n baie hoë humiditeit, dit is normaal dat 'n woonstel dalk bedompig kan voel die eerste 5-10 minute, gelukkig het die woonstel 3 lieflike groot skuifdeure...
Fleetwood On Sea Nr 32
Eugene S - May 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Eugene S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie lekker gebly, ligging is goed en die diens baie vriendelik en behulpsaam.
Die ligging van die akkommodasie is baie goed. Daar is genoeg spasie om gemaklik te bly. Die enigste kritiek is die dat die akkommodasie en gebou bietjie ouerig is en moontlik bietjie opgegradeer kan word. Ten spyte daarvan het ons baie lekker gebly!
Martin G - May 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Martin G
Saam met eggenoot/lewensmaat
'n Netjiese eenheid wat goed toegerus is.
'n Netjiese eenheid wat gemaklike verblyf verskaf teen die strand. Dit is goed toegerus. Toegang tot die eenheid is baie gerieflik. Die volgende items vind ons onder standaard wat oorweeg moet word vir opgradering of vervanging: patiomeubels, mikrogolfoond en lugversorger.
Kay M - Jan 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Kay M
Saam met vriende
The weekend was enjoyable
Our accommodation was very comfortable, but the neatness of the unit could be stepped up a notch or two. Nevertheless we had a fantastic weekend. Many thanks & regards, Kay Moodley.
Gaste wat na Fleetwood On Sea Nr 32 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |