Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fletchers Cove

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R550 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Slegs selfsorg.
Linne en handdoeke word voorsien.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die eienaar en bestuursagent gee geen waarborg en aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige direkte of indirekte skade of verlies wat deur ’n gas of besoeker aan die eiendom beleef word nie. Alle regte voorbehou.

Die breekskadedeposito sal binne 2 weke na vertrek terugbetaal word, indien alles in orde is.
Let daarop dat hierdie instansie nie geskik is vir partytjies nie en nie as lokaal vir funksies gebruik kan word nie.
Gaste moet bedag wees op hul omgewing en nie na 22:00 lawaai nie.
Geen addisionele gaste word toegelaat op die perseel behalwe die aantal gaste wat in die oorspronklike bespreking vermeld word nie.
Geen dagbesoekers toegelaat nie.
Indien gaste op so 'n manier optree wat volgens beskaafde standaarde nie aanvaarbaar is nie, of as eiendom gebruik word vir enige ander doel as wat oorspronklik vermeld is, kan die kliënt en sy gaste gevra word om die perseel te ontruim.
Indien enige reël nie nagekom word nie, kan 'n boete kan gegee word en van die breekskadedeposito afgetrek word.
Skoonmaakdienste is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Kwotasie op skoonmaakdienste tydens verblyf op versoek.
Hou die huis in dieselfde toestand as wat dit ontvang is. As die huis in 'n toestand gelaat word waar spesiale skoonmaak benodig word, word sodanige koste van die breekskadedeposito afgetrek.
Let daarop dat buitensporige vuil matte 'n ekstra koste van R200 per kamer inhou.
Bring asseblief jou eie swem- en strandhanddoeke saam.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fountains-singel, Shelley Point, St Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVUZSmo7ZdGYovqG2oOPLPwJZRqARm7lMZAv5lPnyaUbmLIWzT1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8) 34 5 1 5 Fountains Crescent Shelley Point 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.706088257856 17.971217483282
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem