Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Fleur Park

Selfsorg
17 Fleur Park
Vanaf
Vanaf R1 650
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Addisionele kostes vir gaste se rekening:
- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet met aankoms betaal word.

Fleurpark reëls en regulasies:
Welkom aan almal - ons hoop dat julle jul verblyf by Fleurpark sal geniet.
Let asb. daarop dat Fleurpark 'n privaat vakansie-oord is met 'n groot aantal permanente inwoners.

Die volgende reëls geld vir alle besoekers:
1. Partytjies: Weens die samestelling van Fleur Park se inwoners is dit nie geskik vir partytjies nie en word geen partytjies toegelaat nie.
2. Spoedlimiet in Fleurpark is 15 km per uur. Pasop asb. vir kinders.
3. Karavane, die oprig van tente of draagbare swembaddens, en die gebruik van motorfietse en vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie.
4. Busse en groot bote word nie toegelaat nie.
5. Die aantal gaste per chalet moet by gehou word.
a. 'n Maksimum van 6 gaste per tweeslaapkamer-eenheid en 8 gaste per drieslaapkamer-chalet word toegelaat.
b. Geen dagbesoekers word toegelaat sonder dat reëlings vooraf getref is nie.
6. Reëls: Normale munisipale reëls en regulasies geld in Fleurpark.
7. Gaste mag nie alkohol in die strate, op die grasperke, of by Fleur Park se strand gebruik nie.
8. Skade wat deur gaste aan gemeenskaplike eiendom van die park aangerig word sal van gaste se deposito verhaal word.
9. Harde, uitermatige geraas en musiek, alkohol- en dwelmmisbruik word nie toegelaat nie. Lawaai word ook nie tussen 23:00 en 09:00 toegelaat nie. Gaste mag nie musiek uit hul motors speel nie. Geen geraas of lawaai word toegelaat indien dit ander gaste of bure in die omliggende kothuise kan steur nie. Moet ook asb. nie hard praat of skree nie, veral nie op die stoepe nie.
10. Gaste kan die toegangspaaie na die strand gebruik.
11. Vure word slegs in die aangewese braai-areas toegelaat.
12. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
13. Slegs 2 voertuie word per chalet toegelaat en moet in die motorhawens en opritte geparkeer word waar hulle uit die pad uit is. Gaste moenie onnodig tussen huise en oor grasperke ry nie.
14. Vullis, klippe, skulpe, gruis, of bene mag nie net rondgestrooi of op die gras gelos word nie.
15. Gaste mag nie balspeletjies tussen die huise of geparkeerde motors speel nie.
Indien gaste nie hierdie reëls nakom nie, kan hulle hul volle besprekingswaarde verbeur en gevra word om die perseel onmiddellik te ontruim.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fleur Park 17, Faure Marine-rylaan, Gordonsbaai, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmNjE1MzE0LTMzMzYtNDIxYi1hZjQ1LTA1YzVjNTc1NmZkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 No 17 Fleur Park Faure Marine Drive 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.152321030473 18.860256075786
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem