LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fleur Park | LekkeSlaap
+13

Fleur Park

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Fleur Park
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Stephanie M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie M
Gesin met klein kinders

Relaxing.

Thank you for the stay, it was peaceful and very relaxing, thank you Elize.

Carine M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine M
Saam met vriende

Goed vir die siel!

Die eienaar was van die tyd van bespreking af baie hulpvaardig, en het seker gemaak alles is perfek vir ons kuier. Die huisie het die mooiste see-uitsig vanaf die stoep en ook selfs vanaf die rusbank voor die TV! Die eenheid is baie goed ingerig met elke ding wat jy moontlik kan nodig kry. Ons sal beslis binnekort weer 'n draai gaan maak.

Uray P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Uray P
Gesin met klein kinders

Will definitely go back there.

The owners were very friendly and helpful. Place was neat and clean. I will recommend anybody to go there.

Derick S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick S
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Een van die beste plekkies wat ons al in gebly het. Goeie ligging en veilig vir klein kinders. Sal enige tyd weer daar bly. Dankie!

Fleur Park's terugvoer

Hello Derick baie dankie vir jou goeie terugvoer, waardeer baie.
Groete,
Elize Muller

Fleur Park
Tashwin P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tashwin P
Saam met vriende

Place is very neat, relaxing, comfortable. Felt like home sweet home and you don't miss your own home.

Very nice place to be and will book the house again.

Fleur Park's terugvoer

Hi Tashwin.
Thank you for your review I appreciate it. I try my best, and you more than welcome to come back.
Regards
Eluze

Fleur Park
Melissa H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay!

We had a lovely weekend! Everything we needed was there. Highly recommended, great value for money. Elize was very kind and helpful.

Jolene P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was voorwaar 'n wonderlike wegbreek.

Ons het 'n wonderlike wegbreek gehad. Ek sal dit vir enigeen aanbeveel.

Fleur Park's terugvoer

Hi Jolene
Ek is bly julle het lekker gebly.
Groete
Elize

Fleur Park
Deon B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek gehad.

Alles wat benodig word is daar. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Sal wees van hulle gebruik maak.

Fleur Park's terugvoer

Hi Deon

Ek is bly julle het lekker gebly.

Groete
Elize

Fleur Park
Morne C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne C
Gesin met klein kinders

Fantastiese vakansie in 'n fantastiese lokasie!

Sien sterre.

Fleur Park's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek waardeer dit baie.
Groete
Elize

Fleur Park
Margaret K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret K
Gesin met klein kinders

Our stay was very nice, relaxing and exciting.

The place was very neat and clean. I didn't expect that its going to be so comfortable in a sense of everything you need is right there.I will definitely go back,and a final word: thanks to the hostess Elize, she was very nice to me.

Fleur Park's terugvoer

Hi Margaret,
Thank you for the good review. I appreciate it.
Regards,
Elize

Fleur Park
Christine B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B
Gesin met tieners

It was amazing, fabulous and I will come again. My family was very happy with my choices.

I was so happy and excited.

Valerie L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie L
Saam met vriende

Rustige en netjiese plek by die see.

Alles was so netjies en skoon en lekker by die see. Als wat 'n mens nodig gehad het, was daar. Ek sal beslis weer van die eenheid gebruik maak.

Fleur Park's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.
Groete,
Elize

Fleur Park
Erika (trips) K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika (trips) K
Saam met vriende

Dit was heerlik om daar tuis te gaan.

Julle plekkie is besonders en het alles en nog meer wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer gaan. Baie dankie. Alles van die beste vir julle.

Jessica C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica C
Saam met vriende

Rustig.

Weereens 'n baie rustige, pragtige, netjiese plekkie om uit te span, dankie vir die gasvryheid.

Jessica C - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica C

Wonderlik.

Regtig 'n heerlike, rustige plekkie om te onspan. Baie netjies, alles wat jy benodig is byderhand, dankie Elize vir jou vriendelikheid.

Fleur Park's terugvoer

Baie dankie! Dis vir my n plesier om dit vir mense aangenaam te maak, sodat hulle lekker kan ontspan

Fleur Park
Joswin P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Joswin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Was baie lekker dankie, sal definitief weer bespreek.

Charmaine R - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld. Baie tevrede.

Goeie waarde vir geld. Baie tevrede. Alles baie netjies en goed georganiseerd. Sal beslis weer die plek gebruik.

Christy V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het 'n rustige naweek by die see ervaar, een van die beste sover. Dankie!

Die plek sal ek beslis aanbeveel want dis rustig daar. Stappie teen die see met die wind in jou hare was beslis wat ek nodig gehad het. Dankie aan die mensies wat hul prag plekkie aan ons beskikbaar gemaak het. Netjies en als op sy plek en nog meer.

was R1 150
Vanaf R1 035
per nag (plek vir 4)
was R1 150
Vanaf R1 035
per nag (plek vir 4)
was R1 150
Vanaf R1 035
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fleurpark, Langs Faure Marinerylaan, Gordonsbaai , 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjYWZiNTlkLWNmNzEtNGRlYS1hYjM5LTI0NTgzNGM5MzYyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 150, nou Vanaf R1 035  per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Fleur Park Off Faure Marine Drive 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.151714970503 18.860174431877
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!