Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fleur Park

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fleurpark, Langs Faure Marinerylaan, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 595 R1 436 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Fleur Park bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in 'n klein privaat landgoed net 'n hanetreetjie van die strand af. Die landgoed is in Gordonsbaai en gerieflik naby winkels en restaurante.

Die huis is ideaal vir 'n gesin en beskik oor 2 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, sowel as 'n wasmasjien in. In die huis is daar 'n binnebraai en 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Gordonsbaai en die omliggende omgewing bied verskeie doendinge en besienswaardighede soos Bikini Beach, bootritte, Helderberg Natuurreservaat, Helderberg-wynlandgoedere, Hottentots Holland Natuurreservaat, Somerset Mall en voetslaanroetes.

Ongelukkig word geen troeteldiere en bote toegelaat nie, en rook is binnenshuis verbode.

Slaapplek

’n Bespreking by Fleur Park sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Fleur Park
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 7

Ligging

  • Fleurpark, Langs Faure Marinerylaan, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fleur Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 595
R1 595 R1 436
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 595
R1 595 R1 436
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fleurpark, Langs Faure Marinerylaan, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjYWZiNTlkLWNmNzEtNGRlYS1hYjM5LTI0NTgzNGM5MzYyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 595 nouVanaf R1 436 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 Fleur Park Off Faure Marine Drive 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.151714970503 18.860174431877
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem