Fleurpark 71
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Faure Marine Drive, Fleurpark 71, Gordons Bay, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R2 395 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Fleurpark 71 is geleë in die Fleurpark Vakansieoord in Gordonsbaai en is gemaklik gemeubileer vir 'n groep of gesin.
Die huis bied 3 kamers en bied slaapplek vir tot 6 mense. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde 'n dubbelbed het. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke bring.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof met 'n oond, en maaltye kan by die eetarea geniet word. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met 'n DStv-dekodeerder het.
Die huis het ook 'n binnenshuise braai-area met 'n eetarea. Onderdakparkering, sowel as 'n bykomende parkeerplek vir 'n voertuig, is beskikbaar.
Fleurpark 71 is slegs 150 m van die strand af en 300 m van Harbour Island en die marina wat 'n verskeidenheid restaurante bied. Gaste kan ook die kort rit na Strand neem, wat die Strand Boeremark, Strand Waterworld en meer bied. Verskeie ander aktiwiteite en besienswaardighede, sowel as wynplase, is ook net 'n kort rit weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Blackie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Off Faure Marine Drive, Fleurpark 71, Gordons Bay, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Fleurpark 71 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Faure Marine Drive, Fleurpark 71, Gordons Bay, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang