Flight Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Flight Inn bied bekostigbare blyplek in die gewilde kusdorp Margate, en is naby aan die lughawe geleë.

Die gastehuis het 5 eenhede, en dit kan as selfsorg bespreek word, of op B&B-basis. Die eenhede het elk plek vir 2 volwassenes, en het ook plek vir 2 kinders op slaapbanke. Elke kamer het 'n dubbel- of koningingrootte-bed asook en suite-badkamer met bad of stort. Ander geriewe in die eenheid sluit in 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof, TV en sekere DStv-kanale.

Flight Inn beskik oor 'n braaiplek, swembadjie, gratis WiFi en konferensiefasiliteite. Daar is ook veilige parkering.

Gaste kan kom swem, branderplankry, snorkel, diepseeduik, kanovaart, bootry, voetslaan en gholf speel in Margate en die omliggende area.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Flight Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R730 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false