Ivy Beach Akkommodasie by Flippen Nice | LekkeSlaap
+8
+8

Flippen Nice

Selfsorg
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blackpool-laan 816, Ivy Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Flippen Nice bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis in Ivy Beach, Port Edward. Die drieslaapkamerhuis is 350 m van die strand af.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers op die boonste verdieping en elk lei na 'n klein stoep. Die kinderkamer is op die onderste verdieping en het 2 stapelbeddens vir 4 kinders. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed.

Die oopplan-kombuis en -leefarea lei na 'n stoep met ingeboude braaigeriewe. Daar is 'n afdak oor helfte van die stoep. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die eenheid het 'n dubbeltoesluitmotorhuis en 2 5000 liter-watertenks.

Slaapplek

’n Bespreking by Flippen Nice sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xKinderstapelbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Blackpool-laan 816, Ivy Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blackpool-laan 816, Ivy Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9601388657373faf1be885374eda357a48c84da7a740edf9facc521dc86fc508cf86c7e9b8540650dbbf28d6050e8bf8e26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (plek vir 8) 816 Blackpool Avenue Ivy Beach 4278 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.028543438246 30.23652591475
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za