LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Floracliffe B&B en Selfsorg | LekkeSlaap
+15

Floracliffe B&B en Selfsorg

8 resensies
Selfsorg
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosthuizen-rylaan 9, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Floracliffe B&B en Selfsorg is teen ’n koppie in Roodepoort en bied gerieflike kamers aan gaste.

Gaste kan die Rose Room of die Cornflower Room bespreek en elkeen bied slaapplek aan 2 gaste. Elke kamer het ’n dubbelbed en ’n privaat badkamer met ’n bad en handstort. Gratis tee, koffie en beskuit word voorsien. Daar is ’n groot plasma-TV met 16 OpenView HD-kanale in die kamers.

’n Kontinentale ontbyt is beskikbaar op aanvraag en teen ’n ekstra koste. Gaste het toegang tot ’n gemeenskaplike kombuis wat met ’n mikrogolfoond, stoof en oond en ’n yskas toegerus is. Gaste kan hul etes by die etenstafel geniet in die eetarea of op die balkon wat oor die tuin uitkyk.

Floracliffe B&B en Selfsorg en ’n elektroniese veiligheidshek en parkeerplek is in ’n afstandbeheerde motorhuis beskikbaar. Die gastehuis het ook geslotekringtelevisie en gewapende reaksie.

Meerkat, muskeljaatkat, ’n verskeidenheid voëls en uile is al gewaar en die eiendom bied ’n lieflike uitsig tot in Sandton. Trekpleisters in die area sluit die Walter Sisulu National Botaniese Tuin wat 13 km van die gastehuis af is, die Apartheid Museum wat 18 km ver is en die Sterkfontein-grotte wat 30 ver is in. Ongelukkig kan ons geen troeteldiere toelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Floracliffe B&B en Selfsorg
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Oosthuizen-rylaan 9, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Gaste dink Floracliffe B&B en Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosthuizen-rylaan 9, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Geen kinders onder 13
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5m9QyXvek4esLlzVidQ1GZKwpWDyMNsGzat9RVFIaInd9vpMfm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 9 Oosthuizen Drive Roodepoort 1709 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.155416666667 27.920055555556
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!