LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Floracliffe Guesthouse and Events | LekkeSlaap
+25

Floracliffe Guesthouse and Events

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 26 Jan 2021 tot 31 Jan 2025.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosthuizen-rylaan 9, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R750 R525 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Floracliffe Guesthouse and Events is teen 'n klipkoppie langs die N1-14de Laan-afrit in Roodepoort geleë.

Gaste kan tussen 5 gastekamers met slaapplek vir 2 tot 3 gaste elk kies. Die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer en 'n antieke lessenaar of spieëlkas, hangkas, lampe en gemaklike stoele. Elke kamer het 'n TV met OpenView HD-kanale.

Komplimentêre tee, koffie en tuisgebakte beskuit word voorsien.

'n Komplimentre kontinentale ontbyt is ingesluit en gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis met 'n mikrogolfoond, stoof, oond en 'n yskas. Gaste kan hul maaltye in die eetkamer of op die balkon met 'n uitsig oor die omgewing geniet.

Toegang is via 'n elektriese hek en daar is parkeerplek in 'n motorhuis of in die parkeerarea. Die gastehuis het geslote kringtelevisie en gewapende reaksie.

Meerkatte, muskeljaatkatte en 'n verskeidenheid voëls is in die omgewing te sien. Die eiendom bied 'n lieflike uitsig tot in Sandton. Die gastehuis is in die sentrale sakekern van Constantiakloof geleë maar dit het 'n plattelandse atmosfeer.

Die gastehuis is 'n paar meter vanaf Flora Clinic, korporatiewe kantore en winkelsentrum.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin wat 13 km ver is in. Die Apartheid Museum is 18 km ver en die Cradle of Humankind en Sterkfonteingrotte is 30 km ver. Die gastehuis is 50 km vanaf Lanseria en O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Floracliffe Guesthouse and Events
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Oosthuizen-rylaan 9, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Gaste dink Floracliffe Guesthouse and Events het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R525
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R525
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosthuizen-rylaan 9, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99528ac524102f38dc560ab10d3c9b6d21eb48b543abb4238f8844359e27ac8f37f611c2a2c5cd77a3b13808c4953d69918a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750, nou Vanaf R525  per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 9 Oosthuizen Drive Roodepoort 1709 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.155416666667 27.920055555556
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!