LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Florence Farmhouse | LekkeSlaap
+14

Florence Farmhouse

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 30 AbeK Plaas 6JU, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Florence Farmhouse is 'n groot plantasie-styl plaashuis op 'n makadamia-plaas 5,5 km buite Hazyview op die R536 op pad na Sabie. Die plaashuis is op 'n ruim, lowerryke, subtropiese tuin met 'n pragtige uitsig oor die Sabievallei.

Verblyf is beskikbaar in 4 slaapkamers, wat elkeen dubbelbeddens het. Daar is 3 slaapkamers met hul eie en suite-badkamer en die vierde slaapkamer gebruik die badkamer oorkant in die gang.

Die groot voorstoep kyk uit oor die tuin en swembadarea.

Gaste kan die sitarea en kombuis benut. Ontbyt word in die eetarea of op die stoep bedien.

Daar is verskeie doendinge in die omgewing, soos voetslaan, vierwielmotorfietsry, perdry en riviervlotvaart op die Sabierivier.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Deel 30 AbeK Plaas 6JU, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 000
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
was R1 000
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 30 AbeK Plaas 6JU, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8S8HwtTvaN0UjBLVNH78k5QPySaS7yHHV4guNAIEOeqDJJed1G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) Portion 30 AbeK farm 6JU Hazyview 1242 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.041441 31.071343
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!