Hermanus Akkommodasie by Flower Cottage | LekkeSlaap
+13

Flower Cottage

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Flowerstraat 7, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Flower Cottage is 'n bekoorlike kothuis in die kusdorp Hermanus. Die eenheid is naby die strand en restaurante geleë.

Die pragtig gemeubileerde kothuis het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer met 'n stort. Die goed toegeruste oopplan-kombuis maak oop op 'n privaat binnehof en beskik oor 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en kooktoebehore. Ander geriewe sluit 'n braai-area, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.

Hermanus is welbekend vir walviskyk, maar ander doendinge wat ook in die omgewing geniet kan word sluit swem, haaihokduik, voetslaan, wynproe en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Flower Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Flowerstraat 7, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Flower Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Flowerstraat 7, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2xyrsgSYHC6vwUMqn3MpqHOZpAacLceYpOv7HjY8XI5a7X2QTt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 7 Flower Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.419778 19.236016
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za