LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Flower House | LekkeSlaap
+22

Flower House

3 resensies
Selfsorg
Flower House
Vanaf R2 500
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Gaste wat die hele huis wil bespreek, moet 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 en 'n uiklokskoonmaakfooi van R450 betaal. Hierdie fooie moet betaal word wanneer gaste inklok. Gaste wat lank bly, moet elke 7 dae 'n verpligte skoonmaakfooi van R450 betaal. Indien 2 of meer gaste bespreek, moet 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 en 'n skoonmaakfooi van R250 per slaapkamer betaal word. Die huis word slegs aan 1 groep op 'n slag verhuur. Selfs al word net 1 slaapkamer bespreek, is die hele huis tot gaste se beskikking.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 9)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crawley-singel 35, 14 Portobello, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8c558d8e44f11de89c2f08d3ee301038143b72ed4f17f03fcf7e49a50e8fbe89f5f84c33a74e17a395a6facbec7d698ae0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 9) 3 5 1 5 35 Crawley Crescent 14 Portobello, Parklands 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -33.805371894166 18.513435343534
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!