LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Flower House | LekkeSlaap
+22

Flower House

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Flower House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Surine F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Surine F

Netjiese blyplek binne 'n kompleks.

Netjiese blyplek binne 'n kompleks naby aan verskeie winkelssentrums en wegneem-ete franchises. Vinolia het ons baie hartlik ontvang op kort kennisgewing. Die motorhuis was nie beskikbaar vir gebruik nie, maar die feit dat die eenheid binne 'n kompleks geleë is, het beteken dat ons huurmotor nogsteeds veilig binne die kompleks en nie op straat geparkeer was nie. Die braai in die voortuin was klein en losstaande (nie ingebou), maar met goeie beplanning kon ons braai vir 3-4 mense. Daar is nie baie privaatheid as jy buite kuier nie - as jy nie gewoond is aan so naby aan jou bure bly nie, dan voel dit of jy die bure steur. Ook nuwe woonstelgebou aan die agterkant van die eenheid wat privaatheid belemmer en soms effe raserig was. Die verblyf is ook relatief naby aan die Netcare Blaauwberg Hospitaal geleë wat gereelde besoeke baie maklik gemaak het.

Michael C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael C
Gesin met tieners

Fantasties.

Flower house lekker geleë naby alles waar mens wil wees. Ons het die see baie geniet. Eden on the Bay was ons gunsteling.

Brenda R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was plesier om daar tuis te gaan, baie skoon en netjies. Gasvrou was baie vriendelik en gasvry.

Ons het baie lekker gebly. Dit was sentraal geleë.

Vanaf R2 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crawley-singel 35, 14 Portobello, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8c558d8e44f11de89c2f08d3ee301038143b72ed4f17f03fcf7e49a50e8fbe89f5f84c33a74e17a395a6facbec7d698ae0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 9) 3 5 1 5 35 Crawley Crescent 14 Portobello, Parklands 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -33.805371894166 18.513435343534
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!