LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Flowerbox Selfsorg | LekkeSlaap
+29

Flowerbox Selfsorg

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gys Smalberger-straat 24, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Flowerbox Selfsorg is 'n bekoorlike vakansiehuis in die hawedorp Mosselbaai op die Tuinroete. Dié prentjiemooi dorp is bekend vir sy matige klimaat heel jaar lank, die Garden Route Casino, 60 km se goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede op dieselfde perseel. Die eenhede het elkeen 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 gaste.

Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis om aan gaste se selfsorgbehoeftes te voldoen. Daar is ook braaigeriewe op die stoepe en TV's in die eenhede.

Die huis is naby die strand, hawe, winkels, kroeë, restaurante en besienswaardighede in Mosselbaai.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Flowerbox Selfsorg
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Gys Smalberger-straat 24, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Flowerbox Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gys Smalberger-straat 24, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlx6OahKtrPpz1VJz9XnLZFaUn6N2svnRYx9IcfHXZrrDF7Mq31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 24 Gys Smalberger Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.182437 22.150937
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!