Mosselbaai Akkommodasie by Flowerbox Selfsorg | LekkeSlaap
+29

Flowerbox Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Flowerbox Selfsorg
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nicolaas B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was vir ons baie aangenaam en verfrissend.

Ons was aangenaam verras met die gehalte diens wat ons van die begin af gekry het. Die eienaar was baie vriendelik en gasvry. Die veiligheidsaspek was beslis 'n baie groot bate.

Elois V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elois V
Gesin met klein kinders

Baie smaakvolle stilering. Ek sou graag nog langer wou bly.

So mooi met smaak versier, ek sal graag terug keur vir 'n langer kuiertjie volgende keer.

Monique H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H
Saam met vriende

Baie vinnig, maar alles mooi en netjies.

Geen probleme en alles in goeie toestand.

Marilie B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marilie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dien die doel, maar braaigeriewe kan beter wees.

Webberbraai sal beter wees as die gasbraai vir potjiekos maak ens. Daar was iemand op ons stoep die eerste aand terwyl ons geslaap het. Die tweede aand het die mense langsaan baie geraas.

Alton G K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alton G K
Gesin met klein kinders

Asemrowend en ontspannend.

Op 'n laaste minuut weet mens soms nie wat om te verwag nie. Nodeloos om te sé, die akkommodasie het meer as voldoen aan my verwagtinge. Gemeet aan die koste is Flowerbox beslis waarde vir geld. Ek beveel die plek beslis aan vir die gesin wat net wil ontspan en die omgewing wil verken.

Carla B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B
Saam met vriende

Fantasties.

Alles daar is baie netjies en pragtig gedoen. Lekker sentraal.

Annalie W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie W
Gesin met tieners

Ons het gemaklik, veilig, met goeie ligging, gebly.

Gerieflike, goed ingerigte woonstel teen baie goeie prys. Ek sal enige tyd weer gebruik maak van Flowerbox.

Nathan H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Nathan H
Gesin met klein kinders

Skoon en ordentlik.

Ons verblyf by Flowerbox Selfsorg was goed, ons het die verblyf geniet. Die enigste klagte wat ons het, is die parkering is nie veilig nie - jy parkeer in die straat. Die eienaar en haar vriende is vroeg in die oggend tot laat in die nag raserig. Maar verder, is die huisie self baie mooi en skoon.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean and decent.

Our stay at Flowerbox Selfsorg was good, we enjoyed the stay. The only complaint we have is the parking is not safe - you park in the street. The owner with her friends is loud at the back from early in the morning to late at night. But further more the cottage it self is very nice and clean.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sulene C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulene C
Gesin met klein kinders

Mens voel sommer tuis. Ons sal vir seker weer hier wil kom lekker slaap.

Die huisie is oulik verby! Love die dekor. En dis so sentraal geleë. So bly ons kon dit ervaar. Ons kinders wou nog langer bly.

Karen N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen N
Gesin met klein kinders

Enjoyable Stay.

Flowerbox Selfsorg is a lovely, well appointed little unit that accommodated our family of 4 with ease. It is neat and tidy and had everything we needed to make our stay very comfortable. The location is also very convenient as we walked to the nearby attractions. There are 2 things which we felt the accommodation could improve on. Safe parking - it needs to be mentioned that the parking is on the street in front of the unit. Air flow in the unit - we did not feel safe leaving the windows open at night as there were no burglar bars.

Riaan S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Gesin met tieners

Baie mooi, netjies en skoon plekkie, gasvrye mense.

‘n Pragtige plek, in die hartjie van die dorp met ‘n ongelooflike gasheer. Hy het geen moeite ontsien om ons gemaklik en tevrede te hou nie. Sal weer en weer daarheen gaan.

Janine K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine K
Saam met vriende

Vreeslik oulik - baie sentraal.

Ons het heerlik gebly. Pratige plekkie met alles wat jy nodig het. Sal definitief weer daar bly.

Terrance A - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terrance A
Saam met vriende

Dit was fantasties.

Ek sal definitief weer van Flowerbox Selfsorg gebruik maak. Eienaars was vriendelik, plek is veilig. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gys Smalberger-straat 24, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlx6OahKtrPpz1VJz9XnLZFaUn6N2svnRYx9IcfHXZrrDF7Mq31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 24 Gys Smalberger Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.182437 22.150937
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za