Fluistering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fluistering is in die bekoorlike kusdorp Brittaniabaai langs die Weskus geleë en is stapafstand van die strand.

Dié huis bied verblyf in 4 slaapkamers en het 3 badkamers, 'n oopplan-leefarea, 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n dubbelmotorhuis en uitsigte oor die see. Die hoofslaapkamer (boonste vloer) het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer (boonste vloer) het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer (grondvloer) het 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer (grondvloer) het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer word gedeel en het 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel en kooktoerusting. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en asblik op die grondvloer. Verder is daar 'n braai-area, TV, DVD-speler, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, pooltafel en pylbord beskikbaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, seiljag, duik, seilplankry, roei, bergfietsry en voetslaan, in.

Slaapplek

'n Bespreking by Fluistering sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fluistering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false