LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fly Inn Lodge & Guest House | LekkeSlaap
+12

Fly Inn Lodge & Guest House

1 resensie
Gastehuis

Opsomming van Resensie

1.4 uit 5van 1 resensie vir Fly Inn Lodge & Guest House
Netheid
2.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Johan P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Johan P
Besigheidsreis

Nie goed nie.

Redelik ongelukkig oor die feit dat dit wat geadverteer word nie dit is wat jy kry nie. Daar was geen DStv of WiFi beskikbaar soos geadverteer nie en na vele male wat ek probeer het om die eienaar te kontak het hy tot nou toe nog nie teruggekom na my toe nie. Ek sal die plek nie aan beveel nie.

Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstestraat 52, Boksburg-Noord, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxYmRhMDgzLTBhNjUtNGZjYi04ZWFjLWE1Zjc0MmIwZTA0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (plek vir 2) 1 5 1 2 52 First Street Boksburg Noord 1459 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -26.20771 28.255796
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!