Fochville Guesthouse
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dahliastraat 2, Fochville, 2515, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fochville Guesthouse is in 'n rustige oord in die bekoorlike dorpie Fochville in Gauteng.
Dié gastehuis bied verblyf in 6 individueel versierde kamers. Elke kamer het 'n yskassie, TV met OpenView-kanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan gebruik maak van gemeenskaplike geriewe wat 'n koidam en buite-sitplek insluit. 'n Wasgoeddiens is ook op versoek beskikbaar. Maaltye is beskikbaar teen 'n ekstra koste en moet vooraf gereël word.
Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit die uitgelegde tuin in die middedorp, die Piet Viljoen Park, Theron-gedenkteken, asook die Tlokwe ruïnes wat oorgeblewe Sotho- en Tshwana-krale rondom die dorp is.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Jaar gelys 4
Ligging
- Dahliastraat 2, Fochville, 2515, Gauteng
- Gaste dink Fochville Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dahliastraat 2, Fochville, 2515, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom