Fonteine Park Self-Catering Apartment
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Huisreëls
Ongelukkig word geen troeteldiere in die kompleks toegelaat nie.
Gaste moet asb. hulle eie beddegoed en handdoeke saambring.
Duvets en kussings word voorsien.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boekenhoutlaan 174, Fonteine Park, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom