LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fonteintjie | LekkeSlaap
+32

Fonteintjie

Eenboom
Vanaf R700
per eenheid
Beskrywing

Eenboom is gerieflik gemeubileer en beskik oor 'n oopplanslaapkamer en -kombuis. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die water word deur gas verhit. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond en 'n yskas. Die sitkamer het 'n dubbelslaapbank en 'n TV met beperkte DStv. Gaste is welkom om hulle eie dekodeerder en slimkaart saam te bring. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir selfsorgverblyf. Gaste wat DStv wil kyk moet asseblief onthou om hul eie dekodeerders en slimkaarte saam te bring. Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asseblief navraag doen oor die toestand van die grondpad voor die inklokdatum. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
90 Grade
Vanaf R700
per eenheid
Beskrywing

90 Grade is gerieflik gemeubileer vir 4 gaste. Die eenheid het 'n oopplanslaapkamer en -kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die water word deur gas verhit. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond en 'n yskas. Die sitkamer het 'n dubbelslaapbank en 'n TV met beperkte DStv. Gaste is welkom om hulle eie dekodeerder en slimkaart saam te bring. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir selfsorgverblyf. Gaste wat DStv wil kyk moet asseblief onthou om hul eie dekodeerders en slimkaarte saam te bring. Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asseblief navraag doen oor die toestand van die grondpad voor die inklokdatum. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Skewes
Vanaf R800
per eenheid
Beskrywing

Skewes is ideaal vir 4 gaste. Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas. Die sitkamer het 'n dubbelslaapbank en 'n TV met beperkte DStv. Gaste is welkom om hulle eie dekodeerder en slimkaart saam te bring. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir selfsorgverblyf. Gaste wat DStv wil kyk moet asseblief onthou om hul eie dekodeerders en slimkaarte saam te bring. Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asseblief navraag doen oor die toestand van die grondpad voor die inklokdatum. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kliphuis
Vanaf R800
per eenheid
Beskrywing

Die Kliphuis is gerieflik gemeubileer vir 4 gaste en beskik oor 'n slaaparea en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer is buite die huis geleë en beskik oor 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n gasstoof, en etes kan by die etenstafel geniet word. Die eenheid het 'n binnebraai en 'n TV met beperkte DStv. Gaste is welkom om hulle eie dekodeerder en slimkaart saam te bring. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir selfsorgverblyf. Gaste wat DStv wil kyk moet asseblief onthou om hul eie dekodeerders en slimkaarte saam te bring. Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asseblief navraag doen oor die toestand van die grondpad voor die inklokdatum. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Uitsig
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Uitsig is ideaal vir 'n groep of gesin van 6. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. 2 van die slaapkamers het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n elektriese stoof en oond, yskas, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n binnebraai-area en 'n TV met beperkte DStv. Gaste is welkom om hulle eie dekodeerder en slimkaart saam te bring. Buite-braaigeriewe is op die onderdakstoep beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir selfsorgverblyf. Gaste wat DStv wil kyk moet asseblief onthou om hul eie dekodeerders en slimkaarte saam te bring. Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asseblief navraag doen oor die toestand van die grondpad voor die inklokdatum. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Rensburg Plaas, Langs die N9, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfs9Ao25WOu2jUKhbRXLmbqWeqUZE1GchLC1SshXcMtF1icQSaL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Farm Rensburg Off the N9 6460 Wes-Kaap 086 999 0018 09:00-18:00 16:00 -33.757437234067 23.011510677194
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!