+68

ForU2stay

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 730 Thelma Straat, Garsfontein, 0042, Gauteng
  • Vanaf R1 390 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Foru2stay bied drie stylvolle en goed toegeruste selfsorg-eenhede en is ideaal geleë in Garsfontein, wat hulle perfek maak vir gesinne, sakereisigers of groepe vriende. Elke eenheid het 'n privaat ingang met pragtige tuine en n uitsig oor die berge asook n pragtige sonsondergang.

OCEAN VIBE slaap tot 6 gaste, het n baba bedtjie en troeteldiere is welkom. Daar is n kombuis met n gas stoof en is teenvolle toegerus met n mikrogolfoond, broodrooster, ketel, koffee, tee suiker, melk, yskas, strykyster, strykplank, potte en panne. Alle grote borde, bekers, glase, wyn glase en braai benodighede beskikbaar. Beddegoed en handoeke word voorsien. Privaat braai area met tafels en stoele. Hoofslaapkamer het n dubbel bed. Groot vertrek het vier enkel beddens, baba bedtjie, eetkamer tafel, stoele , lessenaar, slim-TV en waaier in. Gedeelde badkamer met n stort en wasbak. Privaat toilet.

SUNSET VIEW slaap tot 6 gaste. Kitchenette, geen stoof maar wel n mikrogolfoond, broodrooster, yskas, ketel, koffee, tee, suiker, melk. Alle eetgerei, alle grote borde, bekers, glase, wyn glase. braai benodighede. Privaat braai area met tafel en stoele. Die hoofslaapkamer het n queen size bed en die ander groot kamer het vier enkel beddens, slim-TV en waaier. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Gedeelde badkamer met stort, toilet en wasbak.

THE VIEW slaap tot 5 gaste. Kitchenette, geen stoof maar wel n mikrogolfoond, broodrooster, ketel, koffee, tee, suiker, melk, yskassie, strykyster, strykplank. Alle grote borde, bekers, glase, wyn glase, en braai benodighede. Privaat braai area met tafel en sit area. Die hoofslaapkamer het n king size bed, enkel bed, slim- TV en waaier. Die tweede kamer het twee enkel beddens, sit area met kroegstoele ens

Alle beddens het verhitte komberse op in die winter maande.

Al drie eenhede bied gemak, gerief en moderne geriewe in 'n rustige voorstedelike omgewing. Eenhede is dus goed toegerus wat maklike selfsorg moontlik maak. Gaste kan ontspan met 'n slim-TV wat Netflix en YouTube bied of gebruik maak van die gratis WiFi.

Gaste maak gebruik van n 'lock box' vir elke eenheid en die gas ontvang alle besonderhede direk op whatsapp. Die lock box nommer en pin kode vir hulle eenheid om die perseel gerieflik self in te kom op n tyd wat die gas pas.Elke eenheid trek voordeel uit sonkrag. Bykomende geriewe sluit in veilige parkering op die perseel en skilderagtige uitsigte oor Garsfontein en die omliggende berge.

Foru2stay se ligging is gerieflik naby alle vermaak, winkel sentrums, skole, hospitale, Universiteite, Sunbet Arena, Casino, Loftus, Menlyn Maine, ysskaats, swem areas, dans plekke, restaurante en wassery. Openbare vervoer baie gerieflik.
Kom geniet gerus julle tydjie weg by Foru2stay!

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Angelique K
Saam met vriende
5.0
Good stay. Lovely accommodation and the host was extremely kind and helpful. The bathroom at Ocean Vibe needs some work, but it is stil...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Lucinda K
5.0
Very good. Baie nice plek. Sal enige tyd weer daar bly.
Sep 2025
Denwin V
Gesin met tieners
5.0
Home away from home. Very nice, cosy, private, well equipped.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Janine J
5.0
Baie lekker gebly, en bonus ons Yorkie was meer as welkom. Baie aangename mense. Baie geniet by jul plekkie. Dis als en meer wat mens benodig!
Nov 2024
Esmeralda V
Gesin met tieners
3.8
Rustige omgewing. Ons het lekker geslaap. Dit is net sleg dat die badkamer en kombuis een vertrek is. Daar is nie binne 'n tafel om te gebruik om koff...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 730 Thelma Straat, Garsfontein, 0042, Gauteng
  • Gaste dink ForU2stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 390
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 390
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 730 Thelma Straat, Garsfontein, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21273c0f600adfbecce72dc646516b04ee1aa37b9687a663ff7ebf41f1234c6ac0f3fc381f7b4473412e03ff083e1426d664?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag (plek vir 5) 16 5 1 5 730 Thelma Straat Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -25.795894482098 28.307826234953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang