Forecastle

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Forecastle bied selfsorgverblyf in 'n lieflike vierslaapkamer-dubbelverdiepinghuis op die Pezula Gholflandgoed in Knysna. Die landgoed bied 'n pragtige 18 putjie-gholfbaan met lieflike see-uitsigte, sowel as 'n restaurant, kroeg, gholfwinkel en setperk.

Die huis bied uitsigte oor die gholfbaan in die rigting van die see en spog met pragtige afwerkings. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers, waarvan 2 en suite is. Die oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea lei na 'n onderdakstoep met 'n gasbraai. Die kombuis is toegerus met 'n oond, 'n stoof, 'n yskas en 'n mikrogolfoond, en in die sitkamer is daar 'n TV.

Pezula Gholflandgoed is sowat 7,4 km vanaf Knysna se middedorp. Knysna bied verskeie besienswaardighede soos Featherbed Natuurreservaat, Knysna-woud, Knysna-koppe, Knysna-meer en die Knysna-waterfront.

Slaapplek

'n Bespreking by Forecastle sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Forecastle gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false