Forest Dream House

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Forest Dream House bied selfsorgverblyf en is in die prentjiemooi Forest Hill-area in Kloof geleë. Dié eiendom is sowat 35 km van Durban af.

Die dubbelverdiepingvakansiehuis beskik oor 6 slaapkamers met lugversorging. Die hoofslaapkamer, tweede slaapkamer op die onderste verdieping en die vyfde slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die sesde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die hoof en suite-badkamer en gastebadkamer het 'n stort en 'n bad. Die ander badkamers het elkeen 'n stort. Vier van die ses slaapkamers het 'n en suite-badkamer.

Die ruim kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander geriewe. Wasgoedgeriewe is ook beskikbaar. Die eetkamer is langsaan die kombuis. Die huis het 'n klein sitkamer op die boonste verdieping en 'n tweede ruim leefarea en 'n TV-kamer. Die tweede sitkamer bied toegang tot 'n patio met 'n braai-area, tafel en gemaklike stoele.

Die patio is het 'n paar trappe wat lei na die swembad en onderdakarea. Die onthaalarea kyk uit oor Kloof Natuurreservaat. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Vir meer kunstige gaste is 'n staander vir verf en sketse beskikbaar.

Die perseel is geskik vir 'n wittebrood en kan bespreek word vir 'n fotosessie vir troues, die bruid en bruidegom, herdenkings of verjaarsdae. Daar is 'n esel vir diegene wat mal is oor kuns en 'n paar sketse wil maak.

Forest Dream House is sowat 5 minute se ry vanaf Watercrest Mall en Nkutu Picnic Spot af en 35 km van Durban se sakekern, die hawe en uShaka Marine World. Natuurliefhebbers kan die Kranzkloof Natuurreservaat en Stainbank Natuurreservaat besoek. Beide reservaat bied voetslaanroetes en braaigeriewe. Thousand Hills is ook sowat 15 min se ry ver.

Slaapplek

'n Bespreking by Forest Dream House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Jacuzzi
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Forest Dream House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 000 R4 500 per nag (plek vir 12)

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]